dieresiekte
Dieresiektes: Besmetlike misgeboorte (BM ook bekend as brusellose)
Besmetlike misgeboorte bly ’n groot probleem in die land en volgens die Ruvasa-verslag kom dit tans in Mpumalanga, Noordwes, Vrystaat, Gauteng, Oos-Kaap en Noord-Kaap voor. Ruvasa is die Herkouer-veterinêre Vereniging van Suid-Afrika wat bestaan uit veeartse wat alle dieresiektes landwyd aanmeld. Volgens dr Faffa Malan, bestuurder van Ruvasa, word[...]