dieregesondheidsforum
Dieregesondheidsforum bekyk weerstand teen antibiotika
Die vraagstuk van weerstand teen antibiotika is breedvoerig tydens die jongste vergadering van die Nasionale Dieregesondheidsforum bespreek. Die grootste bekommernis is dat daar tans geen sentrale punt is vanwaar bevindinge oor weerstandigheid gedeel kan word nie. Dit is tans die gesamentlike verantwoordelikheid van die Departement van Landbou, Bosbou en[...]