Diere gesondheid
Jou hond se gesondheid begin by sy voeding
’n Gesonde en gelukkige hond kry nie net genoeg skoon water, kos en oefening asook ’n veilige slaapplek nie. Net soos mense verskil diere se behoeftes ook regdeur hul lewe. Daarom is dit belangrik om jou dier se voedselbehoeftes na te gaan en sy kos aan te pas volgens[...]