Dan Kriek
Nuwe algemene bestuurder vir die Nasionale Wolwerkersvereniging
Die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV), een van die land se oudste kommoditeitsorganisasies, is bevoorreg om die aanstelling van Dan Kriek as nuwe Hoofbestuurder aan te kondig, effektief vanaf 1 Mei 2024. Dan is die voormalige president van Agri SA, het op president Cyril Ramaphosa se grondhervormingspaneel gedien, en dien steeds[...]
Dan Kriek bedank ná 25 jaar se betrokkenheid in georganiseerde landbou
Dit is met hartseer dat Agri SA se direksie kennis neem van hul president, Dan Kriek se bedanking. Kriek het, na lang en deeglike oorweging, besluit om weens gesondheids- en stresverwante redes uit te tree. Sy dienstydperk sal op 31 Desember 2019 tot ’n einde kom. Hy beoog om[...]