damme en riviere
Damvlakke hierdie week
Die gemiddelde damvlakke is hierdie week 0,8% hoër as gevolg van die reën wat verlede week neergestort het en staan nou op 48,7%. Dieselfde tyd verlede jaar was die damvlakke op 63,6%. Alle provinsies behalwe die Oos-en Wes-Kaap weerspieël 'n toename. Volgens die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) sal storms aan[...]