Cooper Poenskop Promosieveiling
Cooper Poenskop Promosieveiling
Tydens die jaarlikse Cooper Poenskop Promosieveiling is 22 ramme aangebied en verkoop teen 'n gemiddelde prys van R9068. Die hoogste prys behaal was R 40 000. Die belangstelling was baie goed en die veiling het 'n goeie verbetering getoon teenoor die vorige jaar. Die veiling is deur BKB Wes-Kaap[...]