Categories: Stock and breedsPublished On: 30th January 2018

Cooper Poenskop Promosieveiling

By 0 min read
50 words

xxx

Foto: Lourens en Sinon de Jager (kopers), Human Willemse (verkoper se seun), Appie Maritz (BKB afslaer) en Uys Willemse (verkoper).

Tydens die jaarlikse Cooper Poenskop Promosieveiling is 22 ramme aangebied en verkoop teen ‘n gemiddelde prys van R9068. Die hoogste prys behaal was R 40 000.

Die belangstelling was baie goed en die veiling het ‘n goeie verbetering getoon teenoor die vorige jaar.

Die veiling is deur BKB Wes-Kaap aangebied.

 

 

 

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0