Continental Winner

Agri SA se besturende direkteur vereer

Omri van Zyl, besturende direkteur van Agri SA is hierdie jaar deur CEO Global as ‘n “Continental Winner” op hulle prestige Gala-dinee by die Midrand Konferensie-sentrum aangewys. CEO Global, ‘n organisasie- en professionele dienstemaatskappy, fokus daarop om Afrika se voorste talent te identifiseer. Omri van Zyl is die kontinentale[...]

By Specialist Writer|6th December 2016|Categories: News|Tags: , , , , |
0
Go to Top