Coldsure Distribution Services

Merkwaardige vrou lewer bobaas vervoerdiens met Scania

Scania is 'n wêreldleier in die verskaffing van vervoeroplossings. Saam met hulle vennote en klante lei hulle die oorgang na 'n omgewingsvolhoubare vervoerbedryf. Scania ondersteun vervoermaatskappye regoor die wêreld deur swaar vragmotors na elke klant se behoefte te lewer. Oor die jare het al hoe meer vroue as rolspelers[...]

0
Go to Top