CNH Capital
Batefinansiering: ’n Sleutel tot volhoubare groei in die landboubedryf
Batefinansiering speel ’n toenemend kritieke rol in die ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse landbousektor, veral in die graanbedryf. Namate boerdery meer kapitaalintensief raak en produsente aan onbestendige marktoestande blootgestel word, is gestruktureerde finansieringsoplossings nie meer ’n gerieflike opsie nie, maar onontbeerlik vir boerderysukses. Waarom is finansieringsoplossings belangrik? Boere staar voortdurend[...]