Ceres Fonteintjie Boerdery
Jong boer soek sy heil in herlewingslandbou
Gerrit van der Merwe boer saam met sy ouers, Thinus en Etta, op die plaas, Fonteintjie, by Ceres. Die eerste grond is in 1951 gekoop en Gerrit is die vierde geslag op die plaas. Vandat hy in 2014 by die boerdery aangesluit het, takel hy die uitdagings in die[...]