Cederberg rooibos

Rooibos deel 2: Jou tee doen meer as wat jy dink!

Verlede maand het ons ’n lekker oorsig gekry van rooibostee en alles wat daarmee gepaardgaan – van die velde in die Cederbergstreek tot die verskillende soorte geregte wat wêreldwyd gemaak word. Hierdie maand kyk ons na van die spesifieke markte wat rooibos hier in Suid-Afrika gebruik, en ook na[...]

0
Go to Top