CAP 9021
Mieliesaad met skop: Reik na die sterre met CAP 9021
Boere in die Natalse Middellande is vanjaar aangenaam verras met die uitstekende prestasie van Capstone se CAP 9021 wit bastermielie. Selfs ’n versigtige boer soos Jason Shewan van Grassy Park Dairy by Nottinghamweg, wat maar enkele hektare geplant het om die kultivar te toets, moes erken dit staan kop[...]