brandstofkrisis
Dreigende brandstofkrisis lankal te wagte
Deur Fanie Brink, Onafhanklike Landbou-ekonoom “Die nuutste bevinding oor die dreigende krisis waarop die brandstofbedryf in Suid-Afrika afstuur was baie lankal te wagte. Die oliemaatskappye wil reeds vir jare nie hulle eie kapitaal aanwend om hulle verouderde raffinaderye op te gradeer nie en verwag dat die regering die koste[...]