brandstofheffings en POF
SANRAL se tariefverhogings is nog ‘n terugslag vir SA verbruikers
Met verhoogde brandstofheffings en POF (Padongelukkefonds), moet motoriste nou ook hulleself regmaak vir verhogings aan tolgeld wat deur SANRAL(Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap) aangekondig is. Volgens die Automobiel Assosiasie (AA) is dit ‘n verdere finansiële knou vir SA se verbruikers en sal dit verdere druk op motoriste plaas. Van die SANRAL-gebruikers[...]