Brandstofdoeltreffende stadritte
Maak gereed om te zip, zap en zoom in die nuwe Mahindra XUV 3XO!
Is jy op soek na ՚n voertuig wat koppe gaan draai? In die verlede was dit net die superrykes en gelukkiges wat met luukse motorkarre kon rondrits. Maar nie meer vir lank nie, want Mahindra het dit reggekry om die wenresep vir ՚n verleidelike, vinnige voertuig te ontdek! Die[...]