Boxter
Porsche se 718 Boxter en Cayman modelle kry GTS woema
Deur DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive Volgende maand is dit presies sewentig jaar gelede, kort na die verwoestende tweede wȇreldoorlog in 1948, dat die eerste Porsche 356 sy buiging in Oostenryk gemaak het. Amptelik bekend as die “Tipe 356” was “Nommer 1” aangedryf deur die agterwiele en het die[...]