Bosvelder veiling

Is jy opsoek na kwaliteit Bosvelder genetika? Soek nie verder as Inni-Bos Bosvelders

In die hartjie van die Bosveld boer Louw De Wet saam met sy Pa, Jaco De Wet met Bosvelders. Hulle stoet staan bekend as Inni-Bos Bosvelders, waar daar letterlik met die Bosvelders in die bos geboer word. Inni-Bos Bosvelders bied met trots top Bosvelder genetika aan by die Bosvelder[...]

By Bianca Henning|21st July 2023|Categories: Vee en Wild, Videos|Tags: , , , |
0
Go to Top