Bontera
Bontera deel kennis oor die verbetering van opbrengs en kwaliteit
Die moderne boer staar heelwat uitdagings in die gesig; sommige histories, sommige hedendaags, en sommige wat eenvoudig nie vermy kan word nie – almal van hulle gooi die spreekwoordelike klip in die ploeg wanneer dit by begrotings kom. "Die grootste uitdaging wat 'n boer in die gesig staar met[...]