bokhaarmark daal

Bokhaarmark daal

Pryse van sybokhaar het onder druk gekom op die laaste veiling van die winterverkoopseisoen 2018. Die gemiddelde markaanwyer het 4,0% goedkoper gesluit op R278,97/kg. Die sterker Rand het handelsomstandighede bemoeilik wat kompetisie in die lokaal belemmer het. Die Rand het 3,3% sterker teen die Amerikaanse Dollar verhandel op R13,61[...]

By Specialist Writer|6th December 2018|Categories: Nuus|Tags: , |
Go to Top