Bogballe en Bredal
Valtrac het goeie nuus vir boere: Bogballe en Bredal smelt saam
Boere reken al dekades lank op Bogballe en Bredal vir kunsmisstrooiers van hoƫ gehalte met verskeie digitale oplossings soos weegtegniek en seksiebeheer, wat die toediening outomaties aanpas volgens die behoeftes van elke deel van jou land. Dit beteken geen vermorsing en geen ondertoediening. Meer oor Bogballe Bogballe het in[...]