Boekhouding
Liefde vir landbou help om die somme te laat klop
deur Tisha Steyn ՚n Jong vrou met ՚n diepgewortelde liefde vir landbou is besig om boere landwyd te help om hulle potensiaal te ontsluit. “Ek was nog altyd lief vir boerdery,” sê Yolandi Kruger, wat op ՚n plaas buite Bloemfontein grootgeword het. Van gr 1 tot matriek het sy[...]