BMW M4
BMW M4 Competition: Usain Bolt in ‘n Shrek-kostuum
Deur Dirk Gallowitz van Ultimate Drive Die “M” kenteken het oor die jare gesorg vir ikoniese verrigtingmotors wat wêreldwyd met uitsonderlike sukses die renbane aan die brand gejaag het. Die witjasseby BMW se M-afdeling maak ook seker dat wanneer daar ‘n “M” kenteken op ‘n BMW model uit Munchen[...]