Bio Afbreekbare Toue

Video: ALNET: Die net wat net hou!

ALNET het 60 jaar van innovasie en integriteit by NAMPO Kaap gevier! As pioniers van skadunette in Suid-Afrika, bied hulle 'n indrukwekkende reeks landbou-oplossings, toue en visnette asook sportnette. Hulle het landbou-nette wat van 20% tot 95% skadu bied en hulle nuutste bio-afbreekbare tou is 'n slim stap vorentoe[...]

0
Go to Top