bewaringsgebied
Wes-Kaapse bewaringsgebied brei met 47 000 ha uit
Die Wes-Kaap se bewaringsgebiede is met 47 000 ha uitgebrei. Dit is ‘n aansienlike stap nader aan die teiken om teen 2030 altesaam 30% van die provinsie onder bewaring te hê. Die 47 000 ha sluit die uitbreiding van twee bestaande natuurreservate en twee nuwes in. Die aansienlike uitbreiding in bewaringsgebiede[...]