bek en klouseer
Agri SA spreek kommer uit oor bek- en klouseer uitbrake
Agri SA het ernstige kommer oor die nasionale verbod op veeveilings as gevolg van die jongste voorvalle van bek- en klouseer (FMD) in Limpopo. “Dit sal ‘n negatiewe ekonomiese impak op die landbousektor hê,” waarsku Omri van Zyl, uitvoerende direkteur van Agri SA. “Die nasionale verbod op veeveilings kom[...]
TLU SA waarsku oor gevolge vir verbruikers na veilings opgeskort word
TLU SA is geskok na die aankondiging dat lewende hawe veilings in Limpopo, Mpumalanga, Gauteng en Noordwes tot verdere kennisgewing deur die Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling opgeskort is, na die uitbreking van bek-en-klouseer in die Molemole-distrik van Limpopo. “Dit is ‘n groot slag vir die vee- en[...]
Jongste oor Bek-en-klouseer in SA
Na aanleiding van onlangse inligting deur Cape Wools SA (CWSA) rakende die Bek en Klou situasie in Suid-Afrika, het die nasionale voorsitter, Guillau du Toit, die volgende boodskap vir boere : Boere moet kennis neem dat die afhandeling van die proses om die Bek-en-klou situasie tot normaal terug te[...]