befondsing
Hortfin en FNB gee opkomende boere ‘n hupstoot
deur Tisha Steyn Een van die grootste struikelblokke vir ՚n nuwe boer is befondsing. Ten spyte van die ryk geleenthede wat die land aan boere bied om enigiets van graan, wyn, suiker, groente en vrugte tot veeprodukte te produseer, bly dit moeilik om die sektor te betree. Met of[...]