Beesboer van die jaar
Paul van Niekerk: Beesboer van die Jaar 2025 leef Bovelder-beleid uit
Paul van Niekerk is onlangs aangewys as Voermol se Beesboer van die Jaar vir 2025. Paul is die vyfde geslag wat op die plaas Boshoek in die Memel distrik van die Noordoos-Vrystaat saam met sy vrou Liana, skoonseun Charl Theron en dogter Liana jr boer. Die familie boer onder[...]