Beefmaster veilings
Kalahari Beefmasters gefokus op gehardheid en aanpasbaarheid
Gedurende 2023, het Beefmaster veilings tot dusver goeie navrae, pryse, resultate en opkoms getoon. Die Kalahari Beefmaster veiling is beslis een op die Beefmaster kalender wat nie gemis moet word nie. In 2014 is die eerste Kalahari Beefmaster veiling gehou waar V8 en OKT Beefmasters saam besluit het om[...]