Bearings International
Bearings International trek aandag by NAMPO
Baie besighede en handelsname het die geleentheid om weer NAMPO by te woon met albei hande aangegryp. So ook Bearings International wat aandag van skougangers getrek het met ‘n samestelling van ratte, kettings en motors in ‘n vertoonkas wat waaragtig beweeg ook nog! Die doel van hierdie versameling was[...]