BASF
Bayer commits to provide innovative vector control solutions to help eradicate malaria by 2040
On 19 April 2018, at the Commonwealth Heads of Government Meeting in London, Bayer joins with members of the agriculture industry - BASF, Mitsui Chemicals, Sumitomo Chemical Company and Syngenta - to pledge its ongoing support to the research, development and supply of innovative vector control solutions, to help[...]
BASF se Orvego speel klaar met skadelike swamme
Die lewe gaan baie moeilik raak vir die twee swamme, laatroes op aartappels en donsskimmel op druiwe, sodra BASF se nuwe Orvego® volstoom op plase gebruik gaan word. Daarbenewens bied BASF se nuwe produk ook uitstekende inwendige beskerming teen die aansteeklike stadiums van Oömycota. Orvego® is 'n slim nuwe swamdoder wat uit twee aktiewe bestanddele bestaan wat dus ’n dubbele skop lewer.