Atlas HO 6000-sleepwerktuig

Bednar-werktuie werk kliphard in klipharde grond

Vertikale bewerking is ’n uitstekende benadering, maar in harde turfgrond skep dit maklik ’n kopseer vir boere en daar is heelwat streke in die land wat daarmee sukkel. Bednar Africa het hierdie probleem by die horings gepak deur Bednar-werktuie wat vir Oos-Europa ontwikkel is, in te voer. “Ons voer[...]

Go to Top