Arthur de Villiers
Internasionale beesbeoordelaar deel sy kennis by Bonsmara Genetics Boeredag
Internasionale beesbeoordelaar en welbekende grootveekenner, PJ Budler van Texas, het sy kennis met talle beesboere gedeel tydens Bonsmara Genetics se Boeredag in Julie 2024 op die plaas Smallepad, Roedtan. PJ het in die Oos-Kaap grootgeword en woon tans in Texas in Amerika. Hy het alreeds meer as tagtig beesrasse[...]