Anika van den Berg

Anika van den Berg – die hartklop van die welbekende Wildebees-klerereeks!

Die Wildebees-klerereeks is wêreldwyd bekend vir die gehalte en oorspronklikheid wat in elke produk ingewerk word. Anika van den Berg, dogter van Nico Louw, die eienaar van die onderneming, is die gesig van Wildebees en haar glanspersoonlikheid skitter op sosiale media en inspireer duisende mense. Godvresend, nederig en lieflik[...]

By Kylee Claassen|6th August 2024|Categories: Artikels|Tags: , , , , |
0
Go to Top