Alpha Motion
Vir mooi hooi: Sny flink en skoon met Pöttinger se Alpha Motion
Lewendige belangstelling is by Nampo Kaap uitgelok deur Valtrac se voortreflike reeks skitterprodukte en die Pöttinger Alpha Motion-snyers het boere opgewonde aan die praat gehad. Daar is twee modelle in die reeks: die 351 en die 301. Die verskil tussen die twee is dat die 351 bane van 3,5[...]