Aichi-streek

Nuwe slimfoontoepassing voorkom botsings in Japan

Japan probeer bestuurders met yskoffie omkoop om nie slimfone te gebruik terwyl hulle bestuur nie. Die Toyota-Motorkorporasie, die Komeda-maatskappy Beperk en die KDDI-korporasie het op 20 September 2016 met ’n nuwe inisiatief begin waarin ’n slimfoontoepassing wat as Driving Barista bekend staan, gebruik word. Die toepassing kyk of die[...]

By Benine Ackermann|28th September 2016|Categories: News|Tags: , , , , |
Go to Top