Agrograze
Voersorghum: Die regte kultivar vir die regte doeleindes
Wanneer reën oneweredig in die somer val en warm, droë tydperke langer voortduur, raak voervloeibeplanning al belangriker. Die uitdaging is nie net om genoeg voer te produseer nie, maar om die regte tipe voer op die regte tyd beskikbaar te hê. Voersorghum is ’n warmseisoengewas wat goed by hoë[...]