Agri’s got talent
Agri’s got talent 2019: Groter en beter
Dit is met trots dat Agri’s Got Talent (AGT) kan aankondig dat die Sitrus Produsente Vereniging (CGA) as ’n borg by die kompetisie aangesluit het. Dit beteken dat AGT in 2019 groter en beter is. Hierdie opwindende sangkompetisie wat deur die sitrus-, sagtevrugte-, wyndruif- en tafeldruif-bedryf aangebied word, is[...]
Mariska Jaars Nuwe Agri Diva
'n Algemene landbouwerker van LHB Boerdery, naby Worcester, het Vrydagaand die gesogte Agri's Got Talent-titel gewen. Die 25-jarige Mariska Jaars het die gala-aand by Allée Bleue, Simondium, met haar weergawe van Mariah Carey se treffer 'Hero' geopen. Haar vertolking het die druk op die ander deelnemers geplaas om uit[...]
Jason: Agri’s got Talent is my wortelstelsel
Verlede jaar hierdie tyd het Jason Baartman nog gewik en geweeg of hy moet inskryf vir die grootste sangkompetisie in die landboubedryf. Met ondersteuning van sy familie het hy die bul by die horings gepak, sy eie rymkletskomposisie geskryf en die WhatsApp-knoppie gedruk. In Augustus 2017, by die Agri’s[...]
Agri’s got Talent 2018: GOUE STEM GESOEK
Het jy ‘n ‘goue’ stem en droom jy daarvan om ‘n ster te word? Werk jy in ‘n pakhuis, vrugteboord of kelder? Nou is jou kans, want Agri’s got Talent is die geleentheid waarop jy gewag het. Hierdie opwindende sangkompetisie wat deur die sagtevrugte-, wyn- en tafeldruif-bedrywe aangebied word,[...]