aftersales
VIDEO: John Deere hou boere aan die gang met betroubare naverkope-diens
Minder staantyd. Meer produktiwiteit. Meer gemoedsrus. Betroubare naverkope-diens is net so belangrik soos betroubare toerusting. John Deere se uitgebreide naverkope-ondersteuning help om staantyd te beperk, produktiwiteit te verhoog en jou toerusting se werkverrigting op sy beste te hou. Van oorspronklike onderdele tot kundige tegniese ondersteuning – John Deere staan[...]