Afrique Pets
Op die grootpad met jou viervoetkinders: Wat jy moet weet voordat jy wegtrek
Om met jou troeteldiere op vakansie te gaan is ’n wonderlike manier om herinneringe te skep, maar dit verg goeie beplanning om te verseker dat die reis vir jou en jou diere veilig en aangenaam bly. Met die regte voorbereiding kan jy die langpad sonder enige stres aanpak. Wat[...]
Sewe van die beste honderasse vir die Suid-Afrikaanse landboulandskap
Elke plaas het ’n betroubare plaashond of drie nodig. Plaashonde is onontbeerlike metgeselle en waardevolle werkers. Elke ras bied unieke eienskappe en vermoëns wat vir uiteenlopende take aangewend kan word, en hoewel daar tientalle honderasse is wat op plase pas, kyk ons hier na sewe van ons gunsteling honde[...]