Afrique Pet Foods
Jou hond se lyftaal van kop tot stert: So maak jy hond haaraf
Met ’n paar handige sleutelaanduiders, kan jy die raaiwerk van wat jou hond of enige ander hond vir jou met hul lyftaal probeer sê, uitsluit. Soos met mense se lyftaal, gaan diere se lyftaal ook nooit net oor een enkele visuele teken nie, maar oor ’n kombinasie van tekens[...]