AFGRI wil tegnologie bevorder
AFGRI wil tegnologie bevorder
AFGRI was vir die agste agtereenvolgende jaar by vanjaar se NAMPO Oesdag om met hulle kliënte te skakel. Hulle was ook weer ‘n platinum borg vir die vierde jaar by Nasie in Gesprek, wat regstreeks uitgesaai is en het die koffie in die BBP-ruskamer geborg. “NAMPO gaan oor skakeling[...]