4MOTION
Boer vooruit met dié betroubare bakkies
As jy die regte hulpmiddels het, kan enige probleem kinderspeletjies word. Dit geld ook as jy op soek is na die vernaamste werkesel op elke plaas – die bakkie. In die voortdurend ontwikkelende landboubedryf is ’n boer se ingesteldheid om veelsydig te wees en enige probleem aan te pak,[...]