2023 Citroën C3
2023 Citroën C3: Nuwe Franse SUV buksie slaan ‘n bres vir bekostigbaarheid
DEUR DIRK GALLOWITZ van ultimate Drive Citroën is deesdae onder die vaandel van die Stellantis konglomeraat, een van die wêreld se grootste motorvervaardigers met verskeie bekende motorhandelsname onder sy vaandel. In die verlede het die Franse vervaardiger in Suid-Afrika altyd op die buiterand van motorvervaardigers gestaan en was verkope[...]