20 000 trekkers
Fendt vier die vervaardiging van 20 000 trekkers in 2022
Die trekkervervaardiger Fendt, wie se plaaslike verspreider AGCO Africa is, het in 2022 die vervaardiging van 20 000 Fendt-trekkers gevier. Die 20 000ste een was ՚n 724 Vario-model in Desember verlede jaar. Dit is ՚n mylpaal in Fendt se trotse geskiedenis van 92 jaar. Die fabriek is ongeveer 120[...]