Categories: Agricultural calendar, NovemberPublished On: 31st July 2017

Landboukalender – November

By 1 min read

kalender-MAANDE-Nov

Die maand moet jy:

VEE
– Bestry interne en eksterne parasiete
– Gee fosfaatlek
– Sorg vir beskutting teen reën vir melkkoeie

AKKERBOU
– Plant somergewasse
– Stroop wintergewasse
– Plant akkerbone
– Plant grondbone
– Saai tef
– Verplant tabakplantjies
– Beheer onkruid in lande

ANDER
– Verplant sitrusbome
– Lei vrugtebome nat indien nodig
– Bestel verpakkingsmateriaal vir somervrugte
– Beheer kodlingmot en groenluise in vrugte
– Bewerk grond tussen vrugtebome
– Plant slaai, radyse, komkommers, waatlemoene, pampoentjies, beet, rape, wortels, uie, pampoene, boontjies, ertjies, aartappels en patats
– Verplant tamaties en uie
– Oes heuning
– Bestry vlieë

0
0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0
0