Landboukalender – Desember
VEE
– Maak hooi
– Beheer bosluise en vlieë
– Sorg vir koelte vir melkkoeie
AKKERBOU
– Plant laaste somergewasse
– Plant kafferkoring, grondbone, sonneblom, kafferbone, sojabone
– Hou katoenlande skoon
– Plant tabak
– Beheer onkruid en insekte in somergraan
– Stroop wintergewasse
ANDER
– Plant pampoene, stam- en rankbone en byna alle soorte groente
– Haal vroeë aartappels uit
– Plant aartappels
– Ert aartappels op
– Oes uie
– Plant sitrusbome
– Oes vroeë vrugte
– Hou vrugteboordde skoon van onkruid en afval
– Beheer vlieë
– Voer kapitaalbestedingsprojekte uit soos aankoop van voertuie, aanbou van strukture en oorweging van uitbreidingsprojekte