Resepte
Chilli Con Carne Met Tortillaskywe
Lewer 8 porsies *Glutenvrye opsie! Gebruik mielietortillas. BESTANDDELE 1 ui, gekap 2 knoffelhuisies, gekap 2-3 klein rooi brandrissies, fyngekap 15 ml kanolaolie 500 g laevetmaalvleis 410 g (1 blik) heel kersietamaties 1 lourierblaar sout en varsgemaalde swartpeper 410 g (1 blik) bone in tamatiesous 8 x 40 g-tortillaskywe* 60[...]
Meel Tortillas (Wraps)
Bestanddele: 3 Koppies Meel 2 Teelepels Bakpoeier 1 Teelepel sout 6 Eetlepels Botter 1 ¼ Koppie Warm Water Nou Maak jy So: Vryf botter in droeë bestanddele. Meng die meel met die water tot ‘n gladde en elastiese deeg. Rol in 10–12 ewe groot balletjies vir groot tortillas of[...]