Greenhouses
Kweekhuisverbouing: Alles wat jy wil weet.
Inligting is die beste wapen in die stryd vir beter produksie. Boere wat in nethuise en tonnels verbou, kan net wen as hulle die jaarlikse Undercover Farming Ekspo en Konferensie in Pretoria bywoon.