Bevonkte Projects

foto 3
Moenie in die donker gelaat word nie. Kontak Bevonkte Projects (Pty) Ltd vir jou sonkraginstallasie. Hulle het al oor die 200 suksesvolle installasies gedoen.
- Hulle is geregistreerd en hulle elektrisiëne is gekwalifseerd.
- Hulle verseker die beste pryse, diens en uitstekende naverkope diens.
- Hulle maak gebruik van die beste materiaal vir hul installasies. C.O.C ingesluit.

Bel hulle vandag by 067-716-8285 of stuur ‘n e-pos na bevonkteprojects@gmail.com , bevonkelectrical@gmail.com of besoek hul Facebookblad by Bevonkteprojects of webwerf by: www.bevonkelectricalcontactors.co.za